Monday, November 13, 2006

Die drie saam
Hulle is nie altyd so liefdevol met mekaar nie
Ons het na die "seals" gaan kyk.

1 comment:

Anonymous said...

Jis tjom, ek kan nie glo jy het toe uiteindelik by die seals uitgekom nie! Mense ek het dit toe nooit gemaak om die groot NTM aantreklikheid te sien nie. Lyk vir my dit was n treffer!!!

Cheers vir eers