Thursday, April 13, 2006

Nog fotos animal farm




Meer fotos animal park





Rand Park farm




Sunday, April 02, 2006

Hiking

Op die berg deur die fog.
ONS IS KLAAR!!!


Ons het gaan hike en glo dit of nie, 35 km gehike vir die dag. Ons was vasgevang op die berg tot in die donker en het gesukkel met flitse by die berg af, dit was mistig en het gereen (soos gewoonlik) en het geval in die sneeu bo op die berg. Ons het dit darrem gemaak. Ons het 9:00AM begin loop en het 10:00PM klaar gemaak. Ek rus nou nog!!!!

Nog fotos

Boeta boks